Tuscan Bliss Guest House
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omegastraat 15, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 400R3 520 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Tuscan Bliss Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek in Hoogstede, Brackenfell. Die huis bied slaapplek aan 14 volwassenes en 1 kind.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers Die hoofslaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, spa-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n ekstra koningingrootte-bed en 'n kot wat geskuif kan word wat beskikbaar is in die tweede sitarea.
Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en lei na die braai-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het ook 'n kroegarea.
Gratis WiFi, 'n veilige parkeerplek, buite braai-area, swembad met swembadstoele en sitplek buite is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Princess Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Omegastraat 15, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuscan Bliss Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omegastraat 15, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap