LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Gastehuis in Bloemfontein

Tuscan Rose



  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Maluti Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Tuscan Rose is omring deur pragtige tuine wat 'n rustige atmosfeer skep. Die klassieke argitektuur vorm die basis vir die eklektiese styl van die interieur, sowel as die eksterieur wat saam hierdie ruim en briljante blyplek in die hartjie van die Vrystaat skep.

Wanneer jy Tuscan Rose betree, skep die dekor onmiddellik 'n romantiese gevoel. Dit is die ideale plek vir 'n troue, of om jou geliefde na toe te bring vir 'n romantiese aand of naweek.

Tuscan Rose bied ook akkomodasie waar die bruid kan voorberei vir die groot geleentheid, en waar die nuutgetroude paartjie en/of familie die nag kan deurbring.

Hierdie eksklusiewe boetiek-gastehuis bied 3 gesellige kamers, en 'n familie-eenheid bestaande uit 2 kamers met 'n gedeelde badkamer. Hier kan jy ontspan, die romanse laat opvlam, of net saam met die familie kuier.

Ideaal vir konferensies. Die lugversorgde lokaal het sitplekgeriewe vir tot 200 persone, en data-projektors en skerms is permanent geïnstalleer. Ons het 'n hiper-moderne bandlose klanksisteem, en al die konferensie-bybehore soos witborde, baaiborde, penne, en notaboekies is beskikbaar op aaanvraag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Wildkyk

Kamers

Gesins-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesins-eenheid het 2 kamers met 'n koning- en koningingrootte-bed en dit deel 'n badkamer met 'n stort. Een kamer het 'n klein balkon en die kleiner kamer het nie. Daar is pragtige tuine wat die kamer omring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is ruim en stylvol en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Daar is 'n pragtige tuin wat die kamer omring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die pragtige grondverdiepingkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n koninggrootte-bed.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Treats Kamers
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied toegang tot 'n gedeelde tuin deur 'n skuifdeur. Daar is ook 'n gedeelde sitarea buite. Die kamer word omring deur pragtige tuine.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Treats Suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sofabed en 'n tuin wat dit omring. Die kamer bied toegang tot die gedeelde tuin, sitarea en 'n ingangsportaal.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Suite
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is baie ruim en het 'n hoekbad en 'n groot stort. Dit het ook 'n klein balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, kwaliteit, vriendelik. Tuscan Rose stel nie teleur nie. Waarde vir geld en kwaliteit verblyf. Dankie.
Aug 2026
Arnold & Reinette G
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos "huis", ver van die huis af! Heerlik gebly. Kamers is pragtig, stylvol, keurig, netjies, silwerskoon en gerieflik. Ten volle toegerus met al...
Sien meer
Jul 2026
Charles K
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir die gemoed. Hartlike ontvangs. Heerlike bed. Skoon en stil. Goed geleë.
Mei 2026
Elna N
Gesin met tieners
5.0
Dit voel soos jou eie huis! Ons het ons tyd daar baie geniet.
Feb 2026
Judth V
5.0
A perfect slice of tranquility. A perfect slice of tranquility – even for just one night! I only had the pleasure of staying at Tuscan ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petro C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjies, kwaliteit, vriendelik. Tuscan Rose stel nie teleur nie. Waarde vir geld en kwaliteit verblyf. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold & Reinette G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Voel soos "huis", ver van die huis af! Heerlik gebly. Kamers is pragtig, stylvol, keurig, netjies, silwerskoon en gerieflik. Ten volle toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike, veilige plek om te oornag. Ontbyt was geurig en heerlik. Vriendelike personeel. Sal vir seker weer by Tuscan Rose.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goed vir die gemoed. Hartlike ontvangs. Heerlike bed. Skoon en stil. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Dit voel soos jou eie huis! Ons het ons tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judth V
1 nag
5.0
Okt 2025

A perfect slice of tranquility. A perfect slice of tranquility – even for just one night! I only had the pleasure of staying at Tuscan Rose for a single night, but it was truly unforgettable. From the moment I arrived, I was struck by the peaceful atmosphere, warm hospitality, and attention to every detail. The property is absolutely stunning — beautifully maintained gardens, elegant interiors, and a sense of calm that makes you instantly feel at home. My room was immaculate and tastefully decorated, blending rustic charm with modern comfort. The bed was incredibly comfortable, the linens crisp and luxurious, and every amenity I could need was thoughtfully provided. Even though it was just a short stay, everything was so well prepared that I felt completely relaxed and recharged. The hosts were exceptional — welcoming, professional, and genuinely caring. They anticipated every need without being intrusive, and it’s clear they take great pride in offering a top-tier guest experience. Breakfast in the morning was a highlight: fresh, delicious, and served in a picturesque setting that felt straight out of a postcard. If you're considering a visit — whether for one night or many — don’t hesitate. Tuscan Rose is a gem that offers serenity, comfort, and a touch of luxury. I only wish I could have stayed longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona P
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Prentjiemooi luukse villa. Prentjiemooi gastehuis met uiters behulpsame gasvrou. Alles was netjies en in plek en ons het 'n heerlike tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Luuks, warm, pragtig. Tuscan Rose is luukse akkommodasie teen bekostigbare pryse. Dit is by 'n stil ligging, met pragtige tuine. Die kamer is lieflik ruim met pragtige afwerkings en luukse beddegoed. 'n Groot bonus was elektriese komberse in die koue Vrystaatse winter. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Tuscan villa with sensational gardens and gorgeous decor. Tuscan style villa with sensational gardens and gorgeous decor. Superb attention to detail in every room. Friendly host. Delicious breakfast included. Comfortable bed with soft duvets and an electric blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menique L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles was mooi en netjies gewees. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Tuscan Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Maluti Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0c8d4b73482c36faeb0507c7b1b4191ebc076b66126c1bc6554ba921a6d6abb6365f225ba9612b6c8c7fd7645f3fb65aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 6 Maluti Avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.061944444444 26.147444444444
Soek in 'n groter streek