Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tussen Dorp en See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tussen Dorp en See is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Gordonsbaai, 'n bekoorlike kusdorpie aan Valsbaai se kus. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger wat naby die see wil bly.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, TV en etenstafel. Dit lei na die stoep met sitplek.

Daar is gedeeelde braaigeriewe, 'n plonspoel, gratis WiFi en parkeerplek voor die woonstel agter 'n hek met 'n elektriese heining.

Die woonstel is naby die strand en Mountain View Shopping Centre.

Slaapplek

’n Bespreking by Tussen Dorp en See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tussen Dorp en See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ariska Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tussen Dorp en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 11, Winslow, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b6be0ed4351f885cb8d41b1c625548621d1467a255dcd9f05d2c72185b368ee373ac6cb68dfaa826711361782c320c4f4a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Boundary Road Winslow 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156172708901 18.870997786508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem