Tuynhuys Studio 301 in Keerom Street
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 309 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tuynhuys Studio 301 in Keeromstraat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware insluit. 'n 2-sitplektafel langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Net 'n hanetreetjie van die Kompanjiestuine, Planetarium, Natuurhistoriese Museum, Hooggeregshof, gonsende Langstraat en byderwetse Kloofstraat af. Daar is 'n oorvloed restaurante, besienswaardighede om te besoek, en argitektuur om te bewonder in die omliggende area, plus 'n uitsig oor Tafelberg vanaf die elegante rusbank.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 54 Keerom Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang