- 8 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Arie Jonas Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Twelve on AJ is ongeveer 2 km vanaf die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom geleë en is naby hospitale, skole, sportstadions en die middestad. Lenmed Hospitaal is 500 m weg en Mediclinic is 3 km weg. Die eiendom is ideaal vir gaste wat gerieflike en bekostigbare akkommodasie soek.
Akkommodasie word aangebied in 3 semi-selfsorg-eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek vir 4 gaste, Eenheid 2 bied slaapplek vir 2 gaste en Eenheid 3 bied slaapplek vir 2 gaste. Alle eenhede het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Eenheid 1 het 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar in alle eenhede.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbedens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm- TV met OpenView-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Eenheid 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Eenheid 3
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
- Eenheid 1