Twelveon1st
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R780 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Twelveon1st bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken aangesien die kothuis sonpanele het en stapafstand is vanaf Vishoekstrand.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix en YouTube. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en 3 strandhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis is langs 'n eetarea met 'n driekwartbed. Hierdie area lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n geplaveide sitarea met 'n tafel, stoele en Weber-braaigeriewe. Die eenheid is net 5 minute vanaf die strand, kruidenierswarewinkels, koffiewinkels en wegneemete-restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Douglas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Twelveon1st het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap