Twickenham Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Twickenham Guest House bied gerieflike en knus verblyf in 'n blomtuin in Auckland Park en dit is die ideale verblyf vir ontspanningsreisigers, sakereisigers en toeriste.
Hierdie eiendom beskik oor 8 Gemaklike Dubbelkamers en 3 Klassieke kamers met 2 enkelbeddens wat elk geskik is vir 2 gaste Die Gemaklike Dubbelkamers het elk 'n dubbelbed en die Klassieke Kamers het elk 2 enkelbeddens.
Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander kamergeriewe sluit 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie in.
Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die gemeenskaplike sitarea uitspan wat 'n kaggel het. Die leefareas lei na die stoep wat 'n uitsig oor die tuin bied. Daar is konferensiegeriewe en die gastehuis het sonkrag indien daar kragonderbrekings opduik.
Twickenham Guest House is binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng
Sien meer verblyf in Auckland Park Melville Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twickenhamlaan 66, Auckland Park, 2006, Gauteng