LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Twikataani Private Game Lodge | LekkeSlaap
+129

Twikataani Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesfontein-straat 12, Hekpoort, Bojanala, 0129, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Twikataani Private Game Lodge het unieke chalets op 'n privaat wildplaas in die hartjie van die Magaliesberge. Die lodge bied 'n rustige omgewing en is ongeveer 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg.

Verblyf bestaan uit verskeie grasdak-tentchalets met 'n Indonesiese styl en het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Elke tentchalet het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en ander maaltye kan op versoek in die eetarea bedien word.

Die lodge het gratis WiFi en spog met 'n kroegarea, sitarea, swembad, Jacuzzi, 'n bioskoop, speletjieskamer, sondek, sauna, spa, gimnasium en joga-area, geriefswinkel en braaigeriewe. Konferensiegeriewe kan gehuur word en intieme troues en spanbou-funksies kan gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Verder kan gaste aan talle aktiwiteite op die perseel deelneem, waarvan wildkyk, voëlkyk, piekniek, sterrekyk, visvang en kanovaart 'n paar is. Daar is ook staproetes en voetslaanpaaie wat gaste kan verken. Kameelritte, voer van kampeelperde, fietsroetes, filmaande in die bioskoop, swem, kanovaart, visvang en toegang tot die plaasdier-troeteltuin is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Twikataani Private Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hartebeesfontein-straat 12, Hekpoort, Bojanala, 0129, Noordwes
  • Gaste dink Twikataani Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartebeesfontein-straat 12, Hekpoort, Bojanala, 0129, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddc657322c2f196d3b6b686c9a0ee04bc3c555871c4394a8212e1c3c7f08688edda1fe41d07af893d847e5a797186e7d135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 12 Hartbeesfontein Road Hekpoort 0129 Noordwes 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.821797596412 27.664113015654
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!