Twin Okes Self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Twin Okes bied selfsorgverblyf in die hartjie van Jeffreysbaai, Suid-Afrika se juweelstrand. Jeffreysbaai is 'n wêreldbekende branderplankrybestemming en bied verskeie ander besienswaardighede en doendinge om jou te vermaak.

Twin Okes bied verblyf in 2 dubbelverdiepingselfsorg-eenhede wat slaapplek vir 10 gaste bied. Elke eenheid het 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitkamer met 'n TV en DStv.

Parkeerplek is voor die eenhede beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Twin Okes Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za