6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Bloem Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Twin Trees Cottage is 'n lieflike huis in Riebeek-Kasteel wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, kaggel en rusbanke.
Die stoep het meubels en die tuin het 'n etenstafel vir 8, 'n vuurput en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Bloem Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Twin Trees Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Bloem Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang