LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+93
Selfsorg in Vanderbijlpark

Astoni Guest Lodge TwinsPrime picks icon.

Prime picks icon.

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Astoni Guest Lodge Twins is 'n rustige en veilige lodge in die uiters gesogte area van Vanderbijlpark, Gauteng, slegs 500 meter van die Emerald Resort and Casino. Vir gaste se gemoedsrus, werk die lodge van die kragnetwerk af met 'n sonkragstelsel en gesertifiseerde boorgatwater, wat 'n veilige en volhoubare verblyf verseker.

Die lodge bied nege gemaklike eenhede: Rejoice, Believe, Joy, Love, Grace, Hope, Peace, Prosper, en Faith. Gaste het toegang tot twee volledig toegeruste gemeenskaplike kombuise met gasstowe, oonde, mikrogolfoonde, yskas-vrieskaste, wasmasjiene/droërs, en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige eenhede het direkte toegang tot die kombuis, terwyl ander, soos Faith en Love, 'n volledig selfversorgende kombuis binne die eenheid het.

Akkommodasie wissel om paartjies, klein gesinne of groepe te pas. Die meeste eenhede akkommodeer twee volwassenes, terwyl Joy, Love en Faith drie tot vier volwassenes en klein gesinne kan akkommodeer. Beddens sluit dubbel-, koningingrootte- en driekwart-opsies in, waarvan sommige in koninggrootte-beddens gekombineer kan word. Kinders kan met opblaasmatrasse geakkommodeer word indien nodig.

Alle eenhede beskik oor platskerm-TV's, lugversorging, onbeperkte WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, kluise en verduisteringsgordyne. Sommige eenhede, insluitend Rejoice, Believe en Joy, maak oop na 'n lapa met 'n braai en swembad. Peace het direkte toegang tot die swembad, terwyl Prosper 'n privaat dek met uitsig oor die tuin geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe, wat dit ideaal maak om te ontspan en die lodge se rustige omgewing te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Visvang

Kamers

Rejoice
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Rejoice bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Houtstapeldeure lei na die lapa met 'n swembad. Die lapa het ook ingeboude braaigeriewe.

Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Believe
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Believe bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Grace
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Grace bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeirewe, 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Prosper
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Prosper het 'n dubbelbed, digte gordyne en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi.

Hierdie eenheid lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin, swembad en boma. Dit is ook naby die tweede gemeenskaplike kombuis.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasmasjien-tuimeldroër, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Hope
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hope bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in.

Peace
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Peace bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en onbeperkte WiFi in.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 2

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Faith
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Faith is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n kombuis, badkamer met stort en slaapkamer (dubbel- en driekwartbeddens). Die slaapkamer sluit 'n hoekie in waar gaste kan eet en werk. Die kombuis het 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n groot yskas-vrieskas. Ander geriewe sluit in 'n groot slim-TV met DSTV compact+ pakket, lugversorging en onbeperkte WiFi. Faith is ideaal vir 'n enkelpersoon, paartjie of klein gesin, en ook beskikbaar vir korporatiewe langtermynverblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Gratis
Stoof
Gas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Draagbaar
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Love
Vanaf R1 325
R1 325 R1 193
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Love is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n kombuis, badkamer met stort en slaapkamer (dubbel- en driekwartbeddens). Die slaapkamer sluit 'n hoekie in waar gaste kan eet en werk. Die kombuis het 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Ander geriewe sluit in 'n slim-TV met DSTV compact+ pakket, lugversorging en onbeperkte WiFi. Love is ideaal vir 'n enkelpersoon, paartjie of klein gesin, en ook beskikbaar vir korporatiewe langtermynverblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Joy
Vanaf R1 375
R1 375 R1 238
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Joy bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 matrasse vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n wasser-droër, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Houtstapeldeure lei na die lapa met 'n swembad. Die lapa het ook ingeboude braaigeriewe.

Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, onbeperkte WiFi en 'n kluis in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco B
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker. Die diens is baie goed, en jou personeel is baie vriendelik.
Sep 2026
Roanne P
5.0
Great clean neat units. Very neat newly revamped units. Anton was very helpful and professional. I will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Hendrik N
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, lekker verblyf weg van die huis. Veilig, netjies en baie gerieflik.
Aug 2026
Jay R
5.0
Location was safe and quiet. Anton was very efficient and friendly. Neighborhood felt nice and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Daniel Z
Besigheidsreis
5.0
Netjies en vriendelik. Goeie parkering. Heerlik, netjies en vriendelik. Goeie parkering. Uitstekende gasheer.
Apr 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jaco B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Baie baie lekker. Die diens is baie goed, en jou personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roanne P
1 nag
5.0
Aug 2026

Great clean neat units. Very neat newly revamped units. Anton was very helpful and professional. I will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Puik, lekker verblyf weg van die huis. Veilig, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay R
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Location was safe and quiet. Anton was very efficient and friendly. Neighborhood felt nice and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Z
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Netjies en vriendelik. Goeie parkering. Heerlik, netjies en vriendelik. Goeie parkering. Uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Baie netjiese plek. Niks meer nodig nie. Nie ons eerste keer wat ons hier bly nie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Net oornag. Kamer was skoon, maar ongelukkig geen ketel in kamer, slegs in kombuis en geen koffie en suiker, moet eie saambring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzanne H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Okt 2026

Gemaklik, skoon en veilig. Baie goeie ligging vir funksies by Emerald Casino. Baie netjies en skoon. Parkeerplek is wel moeilik as daar baie gaste is, veral as dit nie klein karretjies is nie. Geen koffie of tee in kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anton
Astoni Guest Lodge Twins
Goeie dag... Baie dankie vir jou boodskap... Op die oomblik sukkel ons met die verskaffers om vir ons gaste huise te voorsien met die gepaste voorraad... Ons kan nie bv. 'n koffieblik in die kamer sit nie... Daar is 'n parkeerplek vir elke kamer.

Hester P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2026

Was aangenaam, maar nooit die gasheer ontmoet nie. Louw water om te stort is nie lekker nie. Daar is nie beperkte DStv kanale nie. Jy moet stream.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amber C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great stay! Great stay! The place was really easy to find, the room was clean and we felt safe during our stay. Close to all places we planned to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Astoni Guest Lodge Twins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Jun 2024 to 30 Jun 2024.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Jun 2024 to 30 Jun 2024.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Rejoice
Slegs verblyf
Believe
Slegs verblyf
Grace
Slegs verblyf
Prosper
Slegs verblyf
Hope
Slegs verblyf
Peace
Slegs verblyf
Faith
Selfsorg
Love
Slegs verblyf
Joy
Slegs verblyf

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag gebruik maak.
Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.
'n Wasgoeddiens is op versoek weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Baba-oppasser is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word.
Die verblyf het nie kamers waarin gaste kan rook nie, aangesien dit verbode is, maar daar is aangewese rookareas. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reël nie nagekom word nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Slegs redelike versoeke sal teen 'n bykomende koste van R200 per besoeker oorweeg word en dit is slegs vir dagbesoeke.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, aangesien die gastehuis in 'n privaat woongebied geleë is. Daarom is die gebruik daarvan teen die wet. Dit is ook 'n brandgevaar aangesien meeste van die huise in die area, insluitend die gastehuis, gras lapas het.
Die verblyf is in 'n stil woonbuurt geleë. Daarom is partytjies en harde musiek op die perseel verbode. Slegs matige gebruik van alkohol word ook toegelaat, aangesien daar in die verlede baie negatiewe ervarings en skade ervaar is. 'n Boete van R1000 sal uitgereik word en moet in kontant betaal word wanneer hierdie reëls nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat eet en drink op die beddens streng verbode is, aangesien dit onverwyderbare vlekke op die gehaltekwaliteit linne maak en ook onnodige skoonmaakkoste kan veroorsaak. Daar is aangewese areas in die kamers, die kombuise en ook geskikte areas buite vir hierdie doel. Bykomende koste is van toepassing indien hierdie versoek/reël nie nagekom word nie.
Neem asb. kennis dat 'n addisionele R250 per persoon gehef sal word indien wit handdoeke in 'n onredelike vuil toestand met vlekke of gebruik as swemhanddoeke gelaat word. Handdoeke moet slegs vir badkamerdoeleindes gebruik word. Bring asb jul eie swemhanddoeke, aangesien dit nie voorsien word nie.
Laat weet asb. indien iets stukkend is. Kostes sal van toepassing wees.
Gaste is welkom om die wasmasjiene te gebruik. Dit gebruik net vloeibare skoonmaakmiddels (geen poeier skoonmaakmiddel nie). Moet ook asb. nie die masjiene oorlaai nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 075
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
Soek in 'n groter streek