TWK Welverdiend Guesthouse and Conference Venue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

TWK Welverdiend Guesthouse and Conference Venue bied gerieflike verblyf in 'n ontwerperstuin in die dorpie Piet Retief. Piet Retief is in die luisterryke, groen Assegaivallei in suidelike Mpumalanga geleë en is 'n gewilde oornagplek vir gaste op pad na Swaziland, KwaZulu-Natal of suidelike Mosambiek.

Ons bied verblyf in 6 en suite-kamers met 2 enkelbeddens, insluitend 'n beeldskone bruid- of wittebrood-suite. Daar is 3 kamers in die gastehuis en 3 ander in die anneks buite. Ontspan in die beeldskone tuine rondom die huis en geniet die majestueuse uitsigte wat die omliggende omgewing bied.

Die raadskamer is ideaal vir konferensies en ons unieke trou- en funksielokaal sal enige geleentheid onvergeetlik maak. Die venue bied sitplek vir tot 250 gaste. Die groot tuin is ook ideaal vir verskeie kleiner funksies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Witborde
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TWK Welverdiend Guesthouse And Conference Venue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za