Beskrywing
Hierdie privaat woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel spog ook met 'n groot balkon wat na die see front en 'n dagbed, en braaigeriewe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis is op die waterrand geleë en spog met 'n kaggel, balkon en privaat toegang tot die strand en strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige tweeslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n balkon wat na die see front en wat 'n dagbed, etenstafel en pragtige uitsigte het. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar ook 'n terras aan die agterkant met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het of 'n stort of 'n bad. Die slaapkamers lei na 'n groot onderdak-terras op die waterrand en met 'n beskutte leef- en eetarea spog. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel is geskik vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkel- en koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Albei badkamers het of 'n bad of stort. Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Verder spog die woonstel met 'n eetarea, leefarea, 'n kaggel en 'n sonkamer met 'n dek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar oud betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang