+6
Selfsorg in Bellville

Tygervallei Familie Selfsorg

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Leinster Street, Bo Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tygervallei Familie Selfsorg is 'n gemaklike, gesinsvriendelike vakansiehuis, ideaal geleë in 'n stil doodloopstraat in Bellville, net 'n kort entjie van Tygervallei Mall, Cool Runnings en die Durbanville-wynplase af. Gaste kan maklik toegang kry tot gewilde besienswaardighede soos die Tygervallei Waterfront, plaaslike restaurante, Tafelberg (30 km) en Bloubergstrand (24 km).

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Die hoof- en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens toegerus is. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea bied 'n ontspanne, huislike atmosfeer met gemaklike sitplek, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n lugbraaier. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n slim-TV met 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi en 'n verskeidenheid bordspeletjies en boeke vir vermaak.

Buite kan gaste ontspan op die oordekte patio met uitsig oor die privaat swembad en tuin, kompleet met buitemeubels en braaigeriewe. Die eiendom bied veilige parkering in 'n motorhuis of agter 'n hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 30 Leinster Street, Bo Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

30 Leinster Street, Bo Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00849fda67c2cfa62e0888527d56b33baee41cc149ff8ed2b93c4f6a6a71c41d1b460559514eb82e3981f6bb96fc698ee59f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 30 Leinster Street Bo Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -33.8822059 18.6395632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang