LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tzaneen Country Lodge | LekkeSlaap
+94

Tzaneen Country Lodge

Hotel

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Tzaneen Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nathan T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan T
Saam met vriende

Sien sterre

Sien sterre!

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Dear Nathan,
Thank you for your excellent 5-star review for Tzaneen Country Lodge. We appreciate and value your feedback and cannot wait to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.
Kindest regards,
Adri Kruger
Owner

Tzaneen Country Lodge
Johan T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was goed met een of twee haak plekke.

Ek het 'n “Delux Room” bespreek en moes eers bietjie gaan kamers ruil, nadat ons in 'n gewone kamer in gesit is. Buiten 'n paar klein jakkalse in die kamer self, en die bogenoemde admin met die kamer het ons heel lekker gebly.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Johan
Ons vra grootliks verskoning met die admin probleme en die klein jakkalsies wat in die wingerd was. Ten spyte daarvan gee u steeds vir ons 'n goeie resensie en ons waardeer dit. Baie dankie vir u eerlike terugvoer. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge - sonder die jakkalsies - met net goeie herinneringe.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Pieter B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie goeie restaurant wat dit gerieflik maak.

Netjies, vriendelike, lekker verblyf.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Geagte Pieter,
Baie dankie vir u wonderlike gradering van Tzaneen Country Lodge, en veral vir u aanmerkings oor ons heerlike restaurant wat daarna streef om net die beste diens en voedsel aan ons gaste te verskaf. Ons verwelkom u graag spoedig weer by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Izelle D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is geleë in 'n pragtige, rustige omgewing.

Die omgewing waar die lodge geleë is, is rustig en mooi natuurskoon. Die restaurant se kos en diens is die lodge se uitstaande eienskap. Die kamers is gerieflik en skoon, maar oud en 'n bietjie opgradering sal nie onvanpas wees nie.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Izelle,
Baie dankie vir u tyd om Tzaneen Country Lodge te grader. Ons waardeer u tyd. Tzaneen Country Lodge is bekend vir sy vriendelike diens en lekker kos! Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Heinrich S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Goed geleë vir wildtuin, etes baie goed.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Heinrih,
Baie dankie vir u uitstekende gradering vir Tzaneen Country Lodge. Ons waardeer u tyd en ook in besonder u aanmerkings oor ons lekker kos, en die feit dat ons uitstekend geleë is vir in en uit die Wildtuin. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Johan L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Baie gerieflik en mooi omgewing.

Die personeel was baie vriendelik en kamers was baie mooi en gerieflik.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u uitstekende terugvoer oor Tzaneen Country Lodge. Dit is ons enigste wens, dat u as ons gas graag weer sal wil terugkom. Ons hoop om u gou weer te sien by Tzaneen Country Lodge.

Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar

Tzaneen Country Lodge
Kippie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kippie B
Saam met vriende

Rustige atmosfeer.

Beslis aan te beveel. Gerieflike ligging.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Kippie,
Baie dankie vir u fantastiese gradering vir Tzaneen Country Lodge. Ons hoop om volgende keer vyf sterre vir alles te kry en sal ook kyk na ons tariewe, veral oor naweke. Ons waardeer u tyd om die gradering vir Tzaneen Country Lodge te doen, en in besonder u aanmerking oor die rustige atmosfeer! Dit is beslis 'n treffer by Tzaneen Country Lodge. Ons hoop om u spoedig weer terug te verwelkom by Tzaneen Country Lodge.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Jacqueline V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline V
Enkelreisiger

Rustige nagrus na lang warm sportdag.

Pragtige omgewing en vriendelike personeel met heerlike ontbyt.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Jacqueline,
Baie dankie vir u tyd om vir ons die gawe terugvoer te gee. Ons waardeer veral u aanmerking oor ons vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Ons hoop om u sommer gou terug te verwelkom na Tzaneen Country Lodge, waar vreemdelinge vriende word.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
George M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm atmosfeer met die personeel se positiewe gesindheid.

Ons was gelukkig om eenheid naby private boma te kry. Hulle vir ons hout elke aand by die boma gelos. Ontbyt was aangenaam, en die ligging van die oord baie billik.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons hoop om u gou weer by Tzaneen Country Lodge te verwelkom.
Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar

Tzaneen Country Lodge
Pam P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pam P
Saam met eggenoot / lewensmaat

I am very unhappy with my stay.

I had a very unpleasant stay at Tzaneen Country Lodge, reason being I was given a room that was smelling of paint, which made both my husband and me sick. Also the Earth Spa was fully booked and could not accommodate us for a massage.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

I would like to apologize on behalf of the management and staff of Tzaneen Country Lodge & Spa.
We promise that this is the first and last incident of this nature. We value the feedback from our
Guests and we will rectify all the mistakes in future.

Kind Regards
Reservations| Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Roche P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roche P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek.

Daar is genoegsame fasiliteite, kamers is skoon en netjies, bed slaap lekker. Die voetstappe van die verdieping bo jou is steurend. Kos was lekker en het ek oor die algemeen baie lekker gebly.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Hanlie

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Ons vra verskoning vir die boonste verdieping se klank wat steurend was. Dit is onverskoonbaar, en ons sal kyk watter plan ons kan maak om die probleem op te los. Ons hoop om u gou weer by Tzaneen Country Lodge te verwelkom.

Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar

Tzaneen Country Lodge
Jo-anne H - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-anne H
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Strukture kort bietjie aandag. Stel voor om dalk klein yskassies in die kamers te sit. die water bottels wat beskikbaar is in die kamers is warm en as jy jou eie drinkgoedjies wil koud hou is daar nie fasiliteite nie. Andersins baie goeie diens.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Beste Jo-Anne

Ons waardeer u eerlike terugvoering. Ons het yskassies in al die kamers, en al wat ek kan vermoed is dat een van die yskassies probleme gegee het en dus in was vir herstelwerk. Ek volg dit op en ek hoop dat ons u gou weer sal terug verwelkom by Tzaneen Country Lodge.

Vriendelike groete
Adri Kruger
Eienaar
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Steve M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Gesin met tieners

Great

A lovely lodge.

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Dear Steve,
Thank you for your awesome review on Tzaneen Country Lodge. We appreciate your feedback and trust to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.

Kind regards,
Adri Kruger
Owner
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Buks K - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you really wants to take a break, this is the place

From the moment we stepped in at Tzaneen Country Lodge it was amazing.nThe staff were helpful and friendly.nThe atmosphere was nice and quiet.nThe room was nice and cozy.nThe spa experience was unbelievable.n

Tzaneen Country Lodge's terugvoer

Dear Buks,

Thank you for your awesome review of Tzaneen Country Lodge. We appreciate and value your feedback. We hope to welcome you back to Tzaneen Country Lodge soon.
Kind regards,
Adri Kruger
Owner
Tzaneen Country Lodge

Tzaneen Country Lodge
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1NzlmZjQzLTQyZGUtNGYzMy1hNTc3LTlhN2I2OTcyYjU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 Tarentaal 524 Tarentaalrand 0859 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -23.819024290562 30.302626402113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!