Uit en Tuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nerena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rhowen P - Mei 2024
Algehele gradering
Gashere baie vriendelik en behulpsaam.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Rhowen. Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.
Nurina D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic getaway, a bit too short.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Nurina. We are glad you enjoyed your stay.
Jacques B - Apr 2024
Algehele gradering
Heel lekker en aangenaam.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Jacques. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.
Mariana N - Apr 2024
Algehele gradering
Nerena het ons vriendelik ontvang. Die geriewe is van hoogstaande gehalte.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Mariana.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Ej L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Uit en Tuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om jou dogter te ontmoet.
Rentia V - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, welcoming, safe.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Rentia. Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Anthony M - Apr 2024
Algehele gradering
Good value highly recommended.
Lees meerUit en Tuis se terugvoer
Thank you Anthony. It was our pleasure hosting you and your lovely family. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back in the future.
Marita V - Apr 2024
Algehele gradering
Perfek.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie, Marita. Ons is bly jy het lekker gebly en ons hoop dat Ockie goed herstel het.
Brigitte R - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable, well situated and extremely well-equipped self-catering flatlet.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Brigitte. It was an absolute pleasure to meet and host you. Hopefully, we will see you again soon.
Dichaba J - Mrt 2024
Algehele gradering
The absolute best.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Dichaba. It was our pleasure hosting you.
Ronecia H - Mrt 2024
Algehele gradering
We did enjoy our stay, very professional. Everything was just amazing.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Ronecia. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Frederik S - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag akkommodasie.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie, Frederik. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Hopelik sien ons jou weer binnekort.
Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon plek.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Johan. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.
Nolette G - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and good value for money.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Nolette. It was lovely meeting you.
Jacques V - Jan 2024
Algehele gradering
Tuis gevoel, skoon netjies en veilig gevoel.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie, Jacques. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Tatum P - Jan 2024
Algehele gradering
The owners were very friendly and helpful.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Tatum. We are glad you enjoyed your stay.
Ronel D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel. Baie sentraal geleë.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie, Ronel. Was lekker om jou te ontmoet.
Doris G - Jan 2024
Algehele gradering
Great location, great hosts!
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Doris. It is always a pleasure to host Daniel.
Yolandi P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies, mooi en rustig.
Uit en Tuis se terugvoer
Hi Yolandi
Ons vra om verskoning dat die afgespreekte tyd van 5vm, om die alarm af te sit, nie vir julle gewerk het nie. Julle kon net die klokkie gelui het, as julle dit nog vroeer wou af hê. Dalk het julle nie besef dat my man reeds 5vm die alarm afgesit het, en gewag het vir julle om die klokkie te lui wanneer julle reg is om te vertrek.
Ons vra om verskoning vir die misverstand.
Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het met baie vriendelike en behulpsame gashere.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Johan. Ons is bly dat julle lekker gebly het.
Gary B - Jan 2024
Algehele gradering
Super lekker en perfek vir wegbreek.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Gary. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.
Danie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sakpas, perfek.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Danie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Ann V - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Ann. It was a pleasure to host you.
Michell P - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing place.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Michell. It was a pleasure hosting you
Hector D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, skoon, gerieflik.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Hector. Ons hoop jy voel al beter.
Muret V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek.
Uit en Tuis se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop dit was 'n lekker verjaarsdag wegbreek.
Philip S - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het heerlik by Uit en Tuis oornag.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Philip. Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Chris J - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met goeie geriewe en 'n gawe kombuisie.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Chris. Was heerlik om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly
Elsa T - Okt 2023
Algehele gradering
Maklik gewees om te vind. Die eienaars was baie tegemoetkomend.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Elsa. Was ons voorreg om julle te akkommodeer.
Elsabe P - Okt 2023
Algehele gradering
Huislik en vriendelike eienaars.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Elsabe. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.
Doris G - Sep 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you. We are very glad that you enjoyed your stay.
Esther M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid. Baie goeie waarde vir geld - kan sonder enige voorbehoud aanbeveel word.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Esther. Ons is bly dat julle sommer tuis gevoel het. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Marius C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad by Uit en Tuis.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Marius. Ons is bly julle het alles in orde gevind. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Cathy B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie vriendelike gashere.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Cathy. Ons is bly jy en die jong klomp het julle verblyf geniet.
Pieter F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik.
Uit en Tuis se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet Pieter. Bly julle het lekker gebly.
Naeema P - Sep 2023
Algehele gradering
Very hospitable and top notch clean.
Uit en Tuis se terugvoer
Hi Naeema. We are so glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Petro Diane J - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste en gemaklikste plekke om by te oornag.
Uit en Tuis se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Hoop ons sien weer binnekort.
Helise S - Aug 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Helise. Ons is bly julle het lekker by ons oornag.
Marius B - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable accommodation, value for money, accommodating host and love the peace and quiet of the location.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Marius.
Hope to see you again soon.
Antoinette R - Jul 2023
Algehele gradering
Die beste nog!
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Antoinette. Ons is bly julle het lekker by ons gebly.
Marie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Marie.
Dit was heerlik om julle te ontmoet
Melody Leigh P - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Melody.
We are very glad you enjoyed your stay.
Mara S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker, maar koud.
Lees meerUit en Tuis se terugvoer
Hi Mara.
Ons is jammer julle besoek aan ons was teleurstellend.
Ons neem julle voorstelle aanboord.
Mariska K - Jun 2023
Algehele gradering
Ek het my tyd by Uit en Tuis geniet, die gasvryheid was die beste. En dis netheid en netjies. Ek sal enige tyd weer daarnatoe gaan.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Mariska.
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Nadia P - Mei 2023
Algehele gradering
Value for your money.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Nadia. See you soon.
Elna G - Mei 2023
Algehele gradering
Absoluut Uitsonderlik!
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Elna, ons is bly julle het lekker gebly.
Gift B - Mei 2023
Algehele gradering
Everything was just incredible big ups.
Dillan R - Mei 2023
Algehele gradering
Beste ooit.
Tashreeqa L - Apr 2023
Algehele gradering
Owners were extremely friendly. Loved the quiet area. Beautiful view.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Tashreeqa. It was a pleasure hosting you.
Chrizanne R - Apr 2023
Algehele gradering
Ek het tuis gevoel.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Chrizanne.
Ons is bly jy het lekker gerus.
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Feels like home!
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Kevin. It was a pleasure hosting you.
Hennie S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, voel soos huis.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Hennie. Dit was ons plesier om julle te leer ken.
André D - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustige plek met alles wat mens nodig het. Nerene en Retief het ons baie vriendelik ontvang.
Uit en Tuis se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves Andre en Elbie. Hoop ons sien weer.
Janine R - Apr 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Janine. It was our pleasure hosting you.
Elvis N - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome, 5-star service experience.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Elvis. It was such a pleasure hosting you. You are welcome back any time.
Marina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and cosy.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Marina. It was a pleasure to host you.
Kat L - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Kat.
It was an absolute pleasure hosting your lovely family.
Ruben C - Mrt 2023
Algehele gradering
Very neat and friendly people.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Ruben. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Justin R - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent. Best place I have stayed in.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you, Justin. It was a pleasure hosting you. See you soon.
Beryl B - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne!
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Beryl. Dit was ons plesier en voorreg om vir jou te kon huisves.
Craig D - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful place, great location, lovely pool and amazing hosts.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Craig. It was lovely hosting you. Hope to have you Tuis again soon.
Willie & Ria B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike plek. Dit was net baie warm.
Uit en Tuis se terugvoer
Hi Willie en Ria
Dit was ons voorreg om julle te huisves.
Net jammer oor die hittegolf.
Antony M - Jan 2023
Algehele gradering
Gasheer en vrou baie vriendelik en hulpvaardig.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Antony. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Baie sterkte vorentoe.
Eloise A - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing, definitely a come-back and referral.
Chriss V - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to host you.
Doret K - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, pragtig ingerig en naby alles.
Kurt S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Engela L - Des 2022
Algehele gradering
Die plek was bitter mooi en netjies. Die bed slaap baie lekker.
Uit en Tuis se terugvoer
Baie dankie, Engela. Dit was ons plesier om julle te kon huisves.
Riètte V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon akkommodasie.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Riette. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons.
Riaan V - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklike tuiste weg van die huis. Baie goed geleë.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Riaan. Dit was ons plesier om julle te leer ken. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet.
Hettie S - Nov 2022
Algehele gradering
Ideale oorslaap met sjarmante eienaars Retief en Nerina.
Uit en Tuis se terugvoer
Dankie Piet. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Hanna-mare D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Uit en Tuis se terugvoer
Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet Hanna-mare. Hoop om julle weer te sien.
Walter M - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Uit en Tuis se terugvoer
Thank you Walter.
It was an absolute pleasure hosting you.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap