Uitkomst
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitkomst bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 11 km van die N1-snelweg af.
Die kothuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel en gasstoof. Lig word voorsien deur paraffienlampies. Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien.
Gaste kan die stil plaaslewe met pragtige sonsondergange en helder sterre saans geniet. Swem in 'n plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n wandeling op die plaas, ry fiets of neem deel aan die plaasaktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Luzane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitkomst het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap