Tsitsikamma Akkommodasie by Uitkyk | LekkeSlaap
+27

Uitkyk

  • Vanaf R3 350 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg 17, Tsitsikamma, 6309, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uitkyk is 'n pragtige strandhuis in die hartjie van Eersterivier, Tsitsikamma. Die huis het asemrowende uitsigte oor die oseaan en strand. Dit is die ideale wegbreekplek vir groepe vriende of gesinne met kinders. Die groot dek met 'n ingeboude braai is die ideale kuierplek om 'n skemerkelkie en die uitsig te gesien.

Dié strandhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en direkte toegang tot die dek.

Die trappe wat lei na die ongerepte strand is gerieflik langsaan Uitkyk. Van hier af kan jy die rotspoele verken en die pragtige strand of jy kan selfs bietjie lyn natmaak in die see.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van omtrent 10 km is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsien omstandighede kan verander.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitkyk sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Uitkyk
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Eersterivier-weg 17, Tsitsikamma, 6309, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uitkyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 350
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf R3 350
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 350
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg 17, Tsitsikamma, 6309, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzZhZDI4LWI0MDYtNDg3Zi05MzA3LWJhZDZmMWM1ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 350  per nag (vir 8 persone) 14 5 1 5 17 Eersterivier Road Tsitsikamma 6309 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.071568851737 24.220916032791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za