Uitkyk Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uitkyk Guest Farm is op 'n plaas in die Protem-distrik naby Swellendam. Die huis is 26 km vanaf Kam'Bati Rivieroord.

Dié moderne selfsorghuis het 4 slaapkamers met ekstra lang koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n oop en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort en die ander gedeelde badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ingeboude kaste met breekware en eetgerei, en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is kaggels in die kombuis en eetkamer.

Die huis het 'n beskutte stoep, 'n swembad en 'n braai-area waar gaste 'n lekker groot vuur kan maak.

Gaste het gratis toegang tot Kam'Bati Rivieroord tydens hul verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uitkyk Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 036 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za