Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Uitsig Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Zelda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda B
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Die verblyf was netjies en skoon. Die mense baie vriendelik. Ons kamer se slot was stukkend en die ligte in die kamer het nie gewerk nie. Daar was ook nie WiFi in ons kamer soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Lekker gebly, maar vir die prys kort daar 'n paar basiese benodighede. Geen hangplek vir nat handdoeke nie. Net een botteltjie water in die yskas vir twee persone. Nie ingerig vir beurtkrag deur die nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle N
Besigheidsreis

By far the most pleasant hotel I have ever stayed in.

Friendly staff and a great atmosphere. The food is also really good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 625
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykstraat 20, Flamingopark, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Djf81vSgXNPnHPAEENTQhDog5JhTLVODLtI7NMdNNaTPu5n4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 625 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 20 Uitkyk Street Flamingo Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.9586587337 26.73327364418