+21
Selfsorg in Heroldsbaai

Heroldsbaai - Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemari K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik mooi en lekker. Pragtige plek! Ongelooflik, lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing holiday property in Heroldsbay. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, net 'n jammerte ons tyd daar was so kort. Dit het gevoel asof ons by die huis was. Die huis is baie mooi ingerig en daar is alles wat mens benodig vir 'n lekker seevakansie bly. Die uitsig oor die see was asemrowend en daar is ook 'n gas binnebraai wat baie gerieflik werk as die Suid-Ooster besluit om sy kop uit te steek. Dankie, ons het dit baie geniet en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella Leatitia C
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Lekker breuk, geen warm water het n demper op alles geplaas. Nee- daar was geen warm water nie. Eienaar het net 1 aand krediet gegee, ons het ten minste 1/2 terug verwag, Lekker slaap het toe ook n kredite gegee. Die webtuiste was great in terugvoering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stephani H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

It's a yes from me! Really lovely, well-equipped house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R7 000
10 % AF
R 7 000 R 6 300
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R7 000
10 % AF
R 7 000 R 6 300
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R7 000
10 % AF
R 7 000 R 6 300
per nag (plek vir 11)
Bespreek

13 Uitsig Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf46255cdc5fa4f9b9c92c09e2395d684ea13fb1f939a0926e160833984e5c6d0ce82c22c53ab7961eb09980154a306d38907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 000 nouVanaf R6 300 per nag (plek vir 11) 4 5 1 5 13 Uitsig Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0531989 22.3939943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang