Uitspan
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Svea-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R350R315 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Uitspan is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo naby die strand en is perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Dié eenslaapkamerwoonstel is oopplan en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en beskik oor 'n kombuisie en 'n leefarea. Die badkamer is op die onderste verdieping en kan bereik word via trappe, en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea bied 'n see-uitsig en het 'n gemaklike rusbank wat as 'n slaapbank vir 2 kinders gebruik kan word, met 'n TV wat OpenView-kanale het. Gaste kan uitstap op die stoep wat buitemeubels het, asook 'n see-uitsig.
Dié eiendom het veilige parkeerplek, braaigeriewe met buitemeubels, asook 'n lieflike tuin waar kinders kan speel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Svea-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uitspan het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Svea-laan 63, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom