LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitvlugt Resort | LekkeSlaap
+41

Uitvlugt Resort

3 resensies
Selfsorg
Kampeerplekke
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kampeerarea het 14 kampeerplekke met kragpunte, krane en braaigeriewe. Vier van die 14 kampeerplekke is op die oewer van die Elandsrivier geleë. Die kampeerplekke is naby die gemeenskaplike ablusieblokke. Daar is aparte ablusieblokke vir dames en mans met warmwaterstorte, wasbakke en spoeltoilette. Die gemeenskaplike kombuisie aan die buitekant van die ablusiegebou het wasbakke waar gaste kan skottelgoed was. Vir diegene wat heeltemal vir hulleself kan sorg, is daar 4 kampeerplekke langs die rivier, sonder enige geriewe. Gaste moet seker maak hulle bring alles saam wat hulle nodig het.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Troupant
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Troupant is die mees afgeleë van al die kothuise en is perfek vir wittebroodpaartjies of 'n paartjie wat op soek is na privaatheid. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ruim sitarea en kombuis. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die onderdakstoep is heeltemal omring met wilde bome en bosveld.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Byvreter
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Byvreter beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en ingeboude sitplek in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n privaat boma buite waar gaste kan braai of sommer net langs die vuur kan kuier, terwyl hulle na die bosveld se geluide luister. Byvreter is naby die gemeenskaplike swembad, maar lekker afgeleë.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visarend
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Visarend beskik oor 2 slaapkamers, waarvan elk een 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdakbraai buite met 'n uitsig oor die dammetjie, gemeenskaplike swembad en groot grasperk waar die kinders kan baljaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berghaan
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Berghaan is agter die ander kothuise en word omring deur 'n groot grasperk waar die kinders kan speel. Dit is 'n lieflike oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Laksman
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Laksman is 'n moderne, gepleisterde kothuis wat anders lyk as die ander kothuise. Die Laksman is perfek vir 'n gesin van 4. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 2 storte, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n braai-area buite wat via die privaat binnehof aan die agterkant van die eenheid bereik kan word. Die binnehof het 'n uitstekende uitsig oor die bos en is die perfekte plek vir 'n gesellige aand langs die kampvuur.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Visvanger
Vanaf R1 500
per eenheid
Beskrywing

Visvanger beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander een 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdakbraai buite met 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sysie
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie afgesonderde kothuis is ’n moderne eenslaapkamer-eenheid wat ’n uitsig oor die bosveld bied. Dit is veral gewild vir gesinne wat hou van privaatheid. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die oopplan-sitarea het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eenheid het ’n badkamer met ’n stort. Die kombuisie is met ’n yskas-vrieskas, mini-oond met ’n tweeplaatstoof en mikrogolfoond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R400
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt-weg 6, Uitvlugt-plaas, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c78926f8689555687fce1bb6ac93a28989b6b58bd088565c8b8050368b2ec040769b4e2c978cb7e5fc39e920340a75f91fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 6 Uitvlugt Road Uitvlugt Farm 0040 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.292661750069 28.466356292343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!