- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaapse hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley.
Die gastehuis is naby skole, loopafstand van Lenmed Royal Harthospitaal en North Cape Mall met verskeie eetplekke.
Die gastehuis bied 10 luukse suite-kamers en daar is ook 'n lekker groot familie eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n plasmaskerm-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre water verskaf. Daar is ook gratis WiFi.
'n Heilsame Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit en word in die oopplan-kombuis en -leefarea bedien.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, sekuriteitskameras asook elektriese heining en die area word saans gepatrolleer.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Uitzicht Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Labram Monument Heights Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitzight-laan 9, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap