Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzicht Game Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Honeymoon Suite Non-Self-catering
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Wildebeest Room 2 Non-Self-catering
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Wildebees Room 3 Non-Self-catering
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Zebra Self catering
Selfsorg
Blesbok Self-catering Unit
Selfsorg
Gemsbok Self-catering Unit
Selfsorg
Springbok Self-catering Unit
Selfsorg
Rooibok Self-catering Unit
Selfsorg
Rooibok Room 2 (Non-Self-catering)
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
The Rooibok Room 3 (Non-Self-catering)
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
De Zolder Farm House and Klip Huis
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei en gaste moet navraag doen oor die toestand van hierdie pad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontbyt en aandetes moet vooraf met bespreking bestel word.
Let asseblief daarop dat die jagseisoen van Mei tot Julie is en tydens daardie tydperk sal gaste nie kan voetslaan nie. Gedurende die wintermaande sal gaste ook nie vuur buite kan maak nie weens vuur-regulasies in die omgewing.
Aandete kan bedien word, indien dit vooraf bespreek is.
Eie swemhanddoeke is verpligtend. Geen beddegoed mag buite die eenhede gebruik word nie. Jy kan vooraf reëlings tref vir 'n braai by die swembad, eetgerei, rooster, tafel en stoele sal voorsien word. Daar kan voorsiening gemaak word vir braaipakke en bykos, hout en ys. Dit moet egter minstens 2 dae voor aankoms gereël word.Maak asseblief seker dat u voertuig bevoeg is om De Zolder House en Rondavel Self-catering te bereik, want dit is geleë in die berg, 4 km van die hooflodge af

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht Natuureservaat 193, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b18b767f97faf7591f008bdb306a56176b187ba00e9014876554d90e33637bb164004a6b93f67efb2adcca1e5d035387eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 193 Uitzicht Nature Reserve Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.562511674651 28.108525872231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang