Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukhozi House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 596, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ukhozi House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, veilige plaastylhuis in Dullstroom. Die huis is naby die dorp en restaurante geleë.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed elk en een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die huis het 2 leefareas en 'n ruim kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus is. Ekstra geriewe sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n groot tuin met oorgenoeg voëllewe in.

Die perseel is 1 km vanaf Dullstroom se dam waar gaste kan kunsvlieghengel. Gaste moet net eers 'n permit kry. Die dorp bied ook lieflike winkels, restaurante, wynkroeë, whiskey- en ginproe-plekke en daar is 'n plaaslike brouery. Gaste kan voetslaan, perdry en vierwielmotorfietsry en die Dullstroom Rehabilitasiesentrum vir Roofvoëls is net 3,4 km ver. Dit bied 'n vlugskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Ukhozi House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Ukhozi House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • Piet Retiefstraat 596, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Ukhozi House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 596, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb720b247e5ad99f04bc4285478e454471a9243e8614a96aa1a815793687881fa8ce5a2acee7745e238cbc056ba50d443bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 4 596 Piet Retief Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.414211571235 30.102322699722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem