Umcabi Holistic Lodge
Beskrywing
Umcabi Lodge is 'n luukse gastehuis wat skoon en gerieflike verblyf bied.
Ons bied verblyf in B&B-dubbelkamers en volledig toegeruste selfsorgwoonstelle. 'n Groot woonstel met sy eie ingang en verskeie beddens vir groepe of 'n gesin is ook beskikbaar.
Gaste kan soggens aan die Engelse ontbyt smul teen 'n ekstra fooi. Daar is 'n lowerryke tuin, braaigeriewe en 'n onderdakstoep met plek vir 8 gaste. Umcabi Lodge het ook 'n swembad wat gaste kan gebruik.
Let daarop dat maaltye nie ingesluit is vir gaste wat selfsorg bespreek nie.
Umcabi Lodge is baie sentraal geleë in die gesogte Ferndale Randburg sakekern. Dit is net 2 minute van die Randburg Brightwater Commons af. Ander besienswaardighede sluit Crest-winkelsentrum in en ons is binne 15 km vanaf Montecasino, Olivedale Winkelsentrum, Sandton City en Rosebank-winkelsentrum.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Umcabi Holistic Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |