LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umdeni Cottage | LekkeSlaap
+8

Umdeni Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-weg 651, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Umdeni Cottage is in Glenmore aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan die pragtige wild wat gereeld die perseel besoek, onder meer duikers, visarende en bosbokke ervaar, en die eiendom is naby die strand.

Die kothuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Albei die badkamers is met 'n stort en 'n bad ingerig.

Die kothuis het 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakpatio en 'n welige tuin.

Glenmore bied 'n verskeidenheid doendinge by die rivier of op die strand, gaste kan 'n natuurreservaat besoek, voël- of wildkyk of 'n potjie gholf by die Wild Coast Sun Country Club speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Umdeni Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Umdeni Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lawrence-weg 651, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdeni Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-weg 651, Glenmore, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzM2IwZmJiLWEyN2UtNDUzYy05MDQzLWY4MWU4OGU5MGRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 651 Lawrence Road Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.994222 30.2665
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!