Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Cabanas 29

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Umdloti Cabanas 29
Netheid
2.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Riana C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana C
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Ja, behalwe vir swak WiFi sein en gloeilampies wat buitewerking was. Plekkie kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Gesin met tieners

Mooiste see-uitsig. Ons as familie het die tyd baie geniet.

Woonstel kort net kombuistoesrusting om ontbyt te kan maak. Daar was geen panne gewees om eier en spek gaar te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Cabanas 29 se terugvoer

Weereens vra ons verskoning vir die tekort aan panne en ons het beslis aandag daaraan gegee. Ons is baie bly om te verneem dat u die verblyf en die see uitsig geniet het. Ons hoop om u weer te sien hier in Umdloti. Beste wense. Die Umdloti Letting & Sales span.

Umdloti Cabanas 29
Loekie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loekie L

Ons het Cabanas 29 gaan kyk, maar nie daar gebly nie.

A.g.v onderhoudswerk by Cabanas het Umdloti Letting ons die opsie gegee om ander akkommodasie te gebruik. Cabanas is beknop so ons het die tweede opsie gekies. 2 probleme: Tweede opsie was heelwat verder van waar ons wou wees. Umdloti Letting het ons nie vooraf laat weet van die onderhoudswerk nie. As ons na-ure gearriveer het kon ons probleme gehad het. Op die ou end het ons lekker gebly, danksy Umdloti Letting se organisasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Umdloti Cabanas 29 se terugvoer

Ons vra weer omverskoning vir die misverstand. Die sleutels is vroeg afgehaal hier by ons kantoor, indien nie sou ons u wel gekontak het om die twee opsies aan te dui en dit nie daar gelaat het om u nie te kontak nie. Die onderhouds werk was buite ons beheer en ons was onder die indruk dat die werk alreeds voltooi sou wees.
Ons is egter baie bly dat u wel u verblyf geniet het.
Ons hoop om u weer te sien hier in Umdloti.
Beste wense.
Die Umdloti Letting & Sales span.

Umdloti Cabanas 29
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg 5, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff7ee14decd0c9b0ab2405e2b76732c5b11e1e228b61cc7c0c4606ec084defa11ea38efc87bdc6cfdf7825c4278b13937cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 5 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.672110131275 31.116539905418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem