Umdloti Akkommodasie by Umdloti Resort 14 | LekkeSlaap
+10

Umdloti Resort 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-Kusweg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umdloti Resort 14 bied gehalteverblyf aan paartjies of enkelreisigers in Umdloti. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Daar is WiFi in die oord.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels.

Die oord het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Umdloti Resort 14 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Suid-Kusweg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid-Kusweg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvJTWIpG2KDv4bwAbaG6GsI5J6nIXTqNYza9Zjw0e0o7vfWWl2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.671366 31.116941
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za