LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Umkumbe Bush Lodge | LekkeSlaap
+33

Umkumbe Bush Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 382 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Umkumbe Bush Lodge is in die suidelike deel van Sabi Sand geleë, direk langs die Krugerwildtuin. Die reservaat bied gaste die geleentheid om die Groot 5 te sien, met 2 wildritte per dag.

Verblyf word in 'n intieme boskamp met luuks gemeubileerde tente vir 12 gaste gebied. Die tente het elk 'n koninggrootte-bed met muskietnette en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre water word in elke tent voorsien en die tarief sluit 3 maaltye per dag, 2 wildritte met 'n skemerkelkie en versnapperings, asook die verblyf in.

Die kamp bied 'n pragtige boma waar aandetes rondom die kampvuur bedien word, asook 'n hoofgebou met 'n boomhuisstyl waar gaste by die gelisensieerde kroeg kan ontspan of in die swembad kan afkoel.

Die dek spog met 'n rustige atmosfeer en 'n uitsig oor 'n watergat waar wild gedurende die dag water kom drink. Ontbyt en ligte middagetes word ook op die dek bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 382
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 382
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Sabie Sands Wildreservaat, Sabie Park, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf545e2d47ceca17c935b3596e2c3689ac2a733c4377af761d184b6066f2646b8ed042f97141d6df5aa6c91409e693e502819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 382  per nag (vir 2 persone) Off the R536 Sabie Sands Game Reserve 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -24.873479293383 31.544725298882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!