Umlani Bushcamp
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Timbavati Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R10 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umlani Bushcamp is 'n klassieke Afrika safari-kamp wat op die private Timbavati Natuurreservaat geleë is. Dit is in die Groter Krugerwildtuinarea geleë waar die hekke weggehaal is.
Hierdie outentieke, afgesonderde kamp is die beste plek om die wildernis te ervaar. Umlani beteken 'Plek van Rus' en is in 1990 deur Marco en Marie-Louise Schiess gestig. Daar is slaapplek vir 16 gaste in tradisionele Afrika-hutte. Elke hut het en suite-geriewe, 'n buitestort, wit muskietnette, vars spierwit linne en handdoeke, asook standaardbadkamergeriewe, gebottelde water (alhoewel die kraanwater heeltemal veilig is om te drink) en insekweerder. Umlani se filosofie van simplistiese luuksheid en "n terugkeer na die natuur" word versterk deur die romantiese manier waarop die boskamp sonder elektrisiteit bestuur word. Elke hut en die hele kamp word deur kerslig en olielampe verlig wat 'n warm en romantiese atmosfeer skep.
Umlani se bekroonde kookkuns sal jou op 'n fynproewerstoer van Afrika-kos neem.
Umlani Boskamp bied 'n outentieke ervaring van wild in die Groot Vyf gebied. Verkyk jou aan leeus, luiperds, olifante, buffels en renosters, in meer as 10 000 hektaar-omgewing, ook die tuiste van meer as 40 soogdier- en 350 voëlspesies. Beleef die opwinding van wildritte in oop Land Rovers, begeleide wandelinge in die bosveld en spoorsny saam met die uiters ervare Shangaan-veldwagters en -spoorsnyers.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Timbavati Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Timbavati Natuurreservaat Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Timbavati Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga