Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Timbavati Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Timbavati Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Timbavati Natuurreservaat Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R12 320
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Timbavati Natuurreservaat

Baobab Ridge Lodge is 'n privaat lodge in die lieflike Klaserie Natuurreservaat. Dit bied luukse, dog bekostigbare verblyf met lugversorging. Dit gee aan gaste toegang tot die ongelooflike bosveld en die moontlikhei...

Vanaf
R11 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin, Timbavati Natuurreservaat

Bateleur Safari Camp bied verblyf wat alles insluit in die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat. Dié wildernisarea spog met die Groot 5, 'n groot verskeidenheid bokke, meer as 500 voëlspesies, 'n versk...

Vanaf
R8 118
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Natuurreservaat

Umlani Bushcamp is 'n klassieke Afrika safari-kamp wat op die private Timbavati Natuurreservaat geleë is. Dit is in die Groter Krugerwildtuinarea geleë waar die hekke weggehaal is. Hierdie outentieke, afgesonderd...

Vanaf
R13 804
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Timbavati Natuurreservaat

Simbavati River Lodge is 'n intieme en gesinsvriendelike kampplek wat op die Nhlaralumirivierbank in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat gebou is. In die skadu van ou Jakkalsbessie- ...

10% af Laaste Kans!
VanafR11 900
R10 710
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat, Timbavati Natuurreservaat

Kambaku Safari Lodge is in die Timbavati-wildreservaat in Hoedspruit. Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk plek vir 6 gaste het. Elke kamer het gerieflike beddens, ’n badkamer met ’n stort en bad, ’n priv...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Timbavati Natuurreservaat

Vanaf
R6 440
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Shindzela Safari Camp is 'n tentkamp wat nie omhein is nie, in die wêreldbekende Timbavati Privaat Wildreservaat wat deel van die Groter Krugerwildtuin vorm. Shindzela kry sy naam van die Shangaan-woord vir 'ratel...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Timbavati Natuurreservaat

Vanaf
R12 200
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Vallei van die Olifante, Mpumalanga

Simbavati Trails Camp is 'n staproete-kamp wat luuks is, maar tog tot die grondbeginsels terugkeer. Simbavati Trails Camp is in die afgeleë area, Timbavati en grens aan 'n ongerepte wildernis-area wat 11 000 hektaa...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Maroela Camp is ’n klein kamp aan die oewer van die Timbavati-river, aan die westelike grens van die wêreldbekende Krugerwildtuin, so 2 km oos van die Orpen Rest Camp af. Dié kamp is net 1 van 2 kampe in die p...

Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen rusk...

Vanaf
R1 702
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Orpen Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is op die westelike grens van die park geleë, wat sowat 500 km vanaf Gauteng is. Orpen kan deur middel van verskeie roetes benader word, naamlik O...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Timbavati Natuurreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nasionale Krugerwildtuin blad indien jy na meer Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]