Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UMntla Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

uMntla Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n mooi plaas in die hartjie van die bosveld in Noordwes. Daar is 'n groot verskeidenheid wild op die plaas en 200 voëlspesies wat gaste van die dek af kan dophou.

Die lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n aparte tent-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tent-eenheid is ideaal vir tieners en het 2 enkelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n stort.

Die leefarea en kombuis het 'n ruim oopplan-ontwerp en groot stapeldeure wat aan beide kante na die dek lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel vir 6.

In die tuin is daar 'n boma, braaigeriewe en oorgenoeg plek vir sit en ontspan. Gaste kan ook die in die swembad afkoel of gaan voetslaan en fietsry in die bosveld.

Slaapplek

’n Bespreking by UMntla Private Game Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir UMntla Private Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Jaar gelys 9

Ligging

  • Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink UMntla Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa073fa8bc8a43e7fe880692bbed451eb9f15712fe13d0db1222b40c03a2827b6eedc89fb1bdedeae1d455c1fc8267bf8b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Assen Road Klippieskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.471118364847 27.785692045913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem