Umpukane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umpukane is op 'n plaas 9 km vanaf Clocolan geleë. Verblyf word in 2 eenhede gebied, The View en Garden View.
The View is aan die voet van die berg geleë en spog met 'n lieflike uitsig oor die plaas. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is, 'n eetarea en 'n sitarea.
Garden View is in die hartjie van die plaas aan die voet van die berg geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n eetarea en 'n sitarea.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en pragtige omgewing.
Albei eenhede gebruik sonkrag.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite soos stap, fietsry, swem en visvang.
Daar is 'n swemdam met fonteinwater in 'n kloof sowat 5 km vanaf die woonstel. Let dat selfoonsein baie swak is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink Umpukane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom