Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umzimkulu Rivier Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Umzimkulu Rivier Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chelsea D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Great location. So peaceful.

Amazing stay. The only flaw would be that the stairs are very steep. As we were a young couple, this was alright. But some warning should be given, especially for elderly people or couples with small children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Food for the soul.

Umzimkulu River Lodge is a wonderful place to relax and enjoy nature with its beautiful surroundings and excellent accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda P
Gesin met klein kinders

Die plek is mooi maar die diens was sleg.

Ons het bespreek vir die naweek van die 24st en 25ste Maart, want my man het aan die Berg 100 deelgeneem. Dit was ek, my man en my 2 kinders. Ons het laat die Vryagmiddag daar aangekom na geen krag of warm water nie. Ek het die eieneaar gebel en gevra of hulle weet van die probleem en toe se sy die reën affekteer soms die krag. Ons het uitgegaan en later teruggekom na geen warm water toe. Ons bel toe weer, die man was ongeskik en het sarkasties gevra of ons ons geld terug soek en wat moet hy doen. Toe ons hom vra om te kom kyk toe het hy uitgevind die geyser was deur iemand afgesit en dis hoekom daar nie warm water was nie. Teen die tyd was dit al 9 uur en ons moes maar so gaan slaap het, want my man moes vroeg op wees om aan die resies deel te neem en hy het sy slaap nodig gehad, want die resies het vroeg begin. Soos ek gesê het, die plek is baie mooi, maar die diens wat jy kry en die houding wat jy kry is maar pateties. Ons was maar teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean E
Saam met vriende

Our hostess was a gem, lovely place, friendly people.

Lynne was an absolute gem, coming to our aid when we required ice, she made sure every day that we were happy and content. The place was in pristine condition and the cleaning ladies were fast and efficient. Will recommend this place with an open heart. Loved the gardens and the wildlife! Hubby even caught trout in the river!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely peaceful and quiet.

It is peaceful, sereen and a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneé H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam, vriendelik en behulpsame gasheer.

Mooi uitsigte en rustige omgewing, 'n lekker wegbreek uit die stad. Pragtige rivier, omgewing en voëllewe. Riviersport aktiwiteite beskikbaar en troeteldiere welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Pragtige plek.

Ons het lekker gebly. Als wat ons nodig het. Kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshika L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A getaway from the chaos of city life.

One gets to become one with nature and forget the hustle and bustle of city life, modern technologies and the stress that comes with it. Human contact at the lodge is minimal and sounds and sight of nature could be experienced all day, yet your basic needs are met. Our highlight of this visit would definitely be the river which could be heard throughout the day. It's a perfect place for a Nature lover. Definitely a place I would revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay and served the purpose of needing a place to stay in the evenings.

Prior to arrival there was poor communication about where to check in or where we needed to go. On arrival there was nobody to meet us. I had to call to announce that we were there and ask for someone to meet us. The cottage we stayed in is quite run-down and on entering there was quite a smell in the place. There were no instructions about the procedure when leaving. Didn't know if we had to lock the place or what to do with the key. I was annoyed to see that the day after I booked and paid for the unit that the price had dropped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric J
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just what the doctor ordered. Peace, tranquility, stunning surrounds.

A beautiful place to breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, oulike en gerieflike plekkie.

Die oulikste, mooiste, klein dubbelverdieping huisie met baie styl trappies, maar wat 'n verrassing as jy bo kom. Dit is die mooiste kamer met 'n lieflike bad, heerlike bed en 'n pragtige uitsig. 'n Knus kaggel onder met als wat nodig is in die kombuisie. Ons het die mooi Mzimkulu-rivier se geruis en al die voëlgesang baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met tieners

Home away from home.

Peaceful, clean and incredible time to reflect and rejuvenate! Hosts were hospitable and up to making our stay a very pleasant one! What an incredible home away from home. Even in winter, we were warm enough, and slept well. During load shedding we had lights in the cottage and our boys had games to keep them busy in the games room. Thank you for a wonderful stay! We will be back for Mangrove cottage and Giants Cabin! Cant wait to explore the area a bit more! Thank you Stephen and Lynne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V
Gesin met tieners

Pragtige ligging - baie lekker huisie.

Sal die plek aanbeveel en selfs weer daar gaan bly. Gasvryheid, mooi ligging, baie cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met vriende

Skoon, netjies, rustig.

Ons was 4 volwassenes wat in die Mangrove-eenheid gebly het vir die naweek. Pragtige omgewing. Als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette L
Gesin met tieners

Die foto's op die webtuiste is oud en gee 'n wanindruk.

Ons het spesifiek 'n plek gesoek met 'n swembad, daar is glád nie een nie. Meubels is oud en matte, gordyne lanklaas gewas. Krag was paar keer af, darem het ons kerse gehad anders was ons in die donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S

Our stay at Umzimkulu River Lodge was fantastic!

Every year we take our working staff away to the Berg for a retreat. This year we decided to try out the Umzimkulu River Lodge. In our group there were 24 adults and 10 children. Umzimkulu Lodge was the perfect place for us to land this year. The setting was beautiful, the accommodation was comfortable and the service was top notch. The owners, Stephan and Lynne, did a fabulous job of making us feel at home. They went above and beyond to make sure all our requests were met, and did it with a smile. Their staff was also hard working and trustworthy. I would highly recommend this venue to anyone who wants to get away from the hustle and bustle of life, whether you are a large group or a small family, for some great R&R.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, baie baie koud.

Persoonlik voel ons dat daar nie genoeg voorsiening gemaak is vir die koue wat ons ervaar het nie. Dit is 'n baie mooi omgewing en reg langs die rivier maar vir die prys kan daar hier en daar meer aandag gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil, privaat blyplek in 'n baie mooi omgewing.

Die blyplek is netjies baie goed geplaas met 'n pragtige tuin en mooi uitsig oor die rivier. Die ou meubels is baie mooi en die groot binneruim van die kamer was aangenaam en gerieflik. Het lekker voor die kaggelvuur 'n glasie wyn geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwz L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker plek om by oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie O
Gesin met klein kinders

Heerlike plek!

Umzikulu River Lodge is 'n lieflike plek. Propvol plesier en pret. Genoeg vermaak vir kinders. Eienaars is gasvry. Kos is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonios C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Antonios C
Gesin met tieners

Beautiful setting and surroundings.

Beautiful setting and surroundings provided you're staying in the main building and not the cottage. Found a cat inside our apartment (cottage) on arrival that kept coming and going as it pleased finding passage way from ... somewhere?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timonette H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timonette H
Gesin met klein kinders

Pragtige, skoon kothuis, asemrowende omgewing en vriendelike, behulpsame diens.

Umzimkulu River Lodge is die ideale plek om te kom ontspan terwyl jy die pragtige omgewing verken. Die dekor, gerief en netheid van die eenheid was alles puik. Stephen en sy span het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en ons verblyf 'n onvergeetlike een te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Avril G
Saam met eggenoot / lewensmaat

There was no safe to lock our valuables in.

We had a lovely relaxing weekend. Friendly and good hands on management. The food in the restaurant was outstanding. We look forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n gemaklike en lekker kuier gewees!

Die eienaars en personeel was almal baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het ons verblyf by Umzimkulu Rivier Lodge baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V
Gesin met klein kinders

Pragtig!!!

Ek sal weer moet teruggaan, twee nagte was te kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit. Baie gerieflik, skoon en viendelik. Ons gaan beslis weer terug.

Regtig die beste waarde vir geld ooit. Was regtig baie netjiese, skoon en mees aangename verblyf ooit. Hulle doen regtig baie moeite met alles, en die vriendelikste ontvangs en diens wat ons nog gehad het. Kos was baie lekker teen 'n goeie bekostigbare prys. Dit was 'n wonderlike belewenis om ons wittebrood daar te kon spandeer. Gaan beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was a very pleasant one.

An enjoyable stay despite a booking hitch. On-site staff were very kind and cooperative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstin M - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing getaway, well worth it.

Where to even start? The location is amazing, we could see and hear the river from our cottage! The cottage that we stayed in was beautiful and comfortable. The staff are friendly and very efficient and helpful. The food is well priced and absolutely fantastic! I really had such an awesome time there. I already have told so many people that's where they should arrange their next holiday. Really an unforgettable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol H - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol H
Saam met eggenoot / lewensmaat

VERY RELAXING

The lodge was beatiful. Food was great and staff very helpful.We found it very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colefordweg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f75ce5e425b4b545a81208f9596b82758283b237fb466d8f6b161684faa3e7aeab959064a9f0edc0832307a685863b1272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Coleford Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.885046 29.581772
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem