Nieuwoudtville Akkommodasie by Uncle Tony’s Cabin | LekkeSlaap
+12

Uncle Tony’s Cabin

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville.

Dié grasdak-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Beddegoed word voorsien. Daar is 2 dagbeddens in die leefarea vir 2 addisionele gaste.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitkamer met 'n ingeboude braai-area. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan die plaas te voet verken, asook die dorp en die omgewing. Nieuwoudtville is baie gewild gedurende die blomseisoen en die dorp word geken as die gloeilamp-hoofstad van die wêreld. Gaste kan die Nieuwoudtville-waterval, die Hantam Botaniese Tuin of die Oorlogskloof Natuurreservaat wat voetslaanroetes, fietsry en voëlkyk bied, besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Uncle Tony’s Cabin sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Uncle Tony’s Cabin
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Uncle Tony’s Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW63COmBvPcGNrIm7Txoc9PQX5K3pYsLtD1EdEcRh3W3Idn6ke8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Off the R27 Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.37226 19.081548
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za