Denvar Park Akkommodasie by Uniqua View Selfsorg | LekkeSlaap
+10
+10

Uniqua View Selfsorg

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Uniqua View Selfsorg is in die welige woonbuurt, Denver Park, in George, 'n gewilde vakansiebestemming langs die Wes-Kaapse kus.

Dié ateljee-woonstel het slaapplek vir 2 en het 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, sowel as verhitte handdoekrelings. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n spieëltafel en 'n TV teen die muur met plaaslike kanale. DStv-kanale is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n houtdek met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Uniqua View Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Uniqua View Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uniqua View Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 3, Denver Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAayl5Z12hxbiqVIwtzRFtqjkHX7Q8SLAhuHcaRr32FEmPoU3COJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Rooibekkie Street Denver Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.957837091224 22.487424317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za