LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Groenpunt

Unit 2

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Eenheid 2 is 'n knus selfsorgwoonstel in Groenpunt. Met maklike toegang tot Kaapstad se middestad, is dit 'n uitstekende basis vir beide sake- en ontspanningsverblyf.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 1 gas en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ruim stoorplek, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak word 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi voorsien.

Deur die voorhek stap gaste na 'n welige, stedelike privaat botaniese tuin, wat die perfekte plek bied vir rustige ontspanning. Die woonstel is naby gewilde besienswaardighede, restaurante en die waterfront.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dwell Property Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 356
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 356
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 356
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Cavalcade Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d489c62228764a963295ef6d325d92cf39c653a8aa8de95dab69a6eff115e00a000c0c97393cc969e861b520d7b36b82bdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 356 per nag, vir 2 mense 16 Cavalcade Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.909659956086 18.409134885844