Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 2 @ Lemontenara

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson-plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Unit 2 @ Lemontenara is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Lemontenara Accommodation op Môreson-plaas. Dit is net 4 km vanaf Joubertina in die skilderagtige Langkloof-streek, en halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) langs die skilderagtige Roete 62.

Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed en 'n enkelbed het. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die eenheid lei na braaigeriewe waar gaste 'n heerlike gesinsbraai kan geniet terwyl die kinders speel. Hierdie rustige omgewing is op 'n 1,2 km grondpad, vanaf die hoofpad met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, staproetes en visvangplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Môreson-plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson-plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa45b07344fa47c67dafd547774d4f5df2faed9cab41856b3759478411c7c1b8ec855562a9b69b57d9fab139f4b0c6bce268e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818866325972 23.895682096481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem