- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Manual Villet Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Serendipity Stay is op die bestuurder se perseel in Loeriepark in George. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, paartjies of oornaggaste.
Verblyf word in 4 eenhede met hul eie ingange gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Gaste kan die strande in die omgewing besoek, voetslaan of bergfietsry, of selfs 'n potjie gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tânia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Manual Villet Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 Serendipity Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Manual Villet Street, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang