6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Owen Drive, Unit 32 Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Unit 32 Port Owen Marina is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit wat in die veilige Port Owen Marina-kompleks op die oewer van die marina in Velddrif geleë is. Daar is oorgenoeg aktiwiteite vir die hele gesin soos trapbootjies, kajakvaart, skaak, putt-putt en voëlkyk-bootvaarte.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n dubbelslaapbank met plek vir 2 gaste in die sitarea. Daar is ’n platskerm-TV met Open View-kanale en WiFi is beskikbaar in die eenheid. Skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel vir 6 gaste en 'n ketelbraai.
Die kompleks bied ook 'n lieflike, gemeenskaplike swembad en gaste kan hul eie bote bring aangesien daar 'n jetty is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Port Owen Drive, Unit 32 Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Unit 32 Port Owen Marina het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Owen Drive, Unit 32 Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang