Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 47 Eden Wilds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Bannersrest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unit 47 Eden Wilds, ook bekend as "the duck house", is 'n selfsorgeenheid wat in die veilige oord-kompleks, Eden Wilds, aan die oewer van die Umtamvuna-rivier in Port Edward geleë is. Dié eenheid bied 'n rustige wegbreek aan volwassenes en tonne pret vir kinders. Hier kan gaste die plaaslike eende, poue en ooievaars voer en bokkies sal af en toe vanaf die Umtamvuna Natuurreservaat kom gesigwys.

Unit 47 Eden Wilds is op die grondverdieping geleë en net 15 m vanaf die dam. Die eenheid is geskik vir 6 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo. Albei slaapkamers het lugversorging. Die badkamer het 'n bad, stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n vierplaatstoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n broodrooster, ketel, strykyster, eetgerei, breekware, potte en panne. Daar is ook 'n toonbank met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eerste slaapkamer en die sitarea het Franse deure wat na 'n onderdak-stoep met 'n tafel, stoele en ketelbraai-geriewe lei.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad en 'n kinderswembad, asook 'n klubhuis met braaigeriewe, 'n pooltafel, 'n vlugbalnet, 'n kinderspeelarea met klimrame en swaaie en 24 uur-sekuriteit.

Die oord grens aan die Umtamvuna Natuurreservaat wat verskeie stap- en voetslaanroetes het. Diegene wat van roei hou, kan waterplankry, ski, tjoepry, kanovaart of staanroei. Bote en waterponies kan by The Pont gelanseer word en dan op die Eden Wilds-jetty vasgelê word. Gaste moet asb. hul eie visvangstokke saambring om die visvanggeriewe op 'n vang-en-vrylaat-basis te benut.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit 47 Eden Wilds sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Gemaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Old Pont-weg, Bannersrest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Bannersrest, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ccc19d8e16439508021c49be1efe4c0aa1b969e83826120e7a3c412a4378053567adff843970703a392daf8ce261d7719bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) Old Pont Road Bannersrest 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.064248645569 30.177399605957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem