Up The Hill Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
ANNELISE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 3
Opsomming van Resensie
Marius N - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en skoon. Die gashere was vriendelik en behulpsaam.
Up The Hill Gastehuis se terugvoer
More
Dankie dat julle Up the Hill gekies het om oor te slaap. Dit was 'n plesier gewees om julle daar te kon ontvang. Ons hoop om iewers in die toekoms die kamers se toegang te verander na die ingang van buite af.
Truida C - Mrt 2024
Algehele gradering
Kon uitrus vir die volgende dag se ver pad.
Up The Hill Gastehuis se terugvoer
Dankie dat julle by ons oornag het. Kom gerus weer. Mooi dag
Nico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Raath-straat 34, Kestell, 9860, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom