Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Up The Hill Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

ANNELISE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Up The Hill Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marius N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was netjies en skoon. Die gashere was vriendelik en behulpsaam.

Ons het uit die advertensie geweet die gastehuis het meer as een kamer, maar ons het nie besef dat daar soveel saamwoonruimtes was nie, en dat die kamers nie hul eie ingange gehad het nie. Ons sou nie gemaklik gewees het om met vier ander gaste te deel nie, so ons was verlig dat ons die enigste gaste vir die nag was. Die beskikbaarheid van die Honesty yskas was 'n pragtige idee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Up The Hill Gastehuis se terugvoer

More

Dankie dat julle Up the Hill gekies het om oor te slaap. Dit was 'n plesier gewees om julle daar te kon ontvang. Ons hoop om iewers in die toekoms die kamers se toegang te verander na die ingang van buite af.

Up The Hill Gastehuis
Truida C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon uitrus vir die volgende dag se ver pad.

Lekker stil plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Up The Hill Gastehuis se terugvoer

Dankie dat julle by ons oornag het. Kom gerus weer. Mooi dag

Up The Hill Gastehuis
Nico D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Dit is baie netjies en skoon. Dit sou help as die kamers waaiers of lugverkoelers het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raath-straat 34, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330da895cd1c9448f0e7896f95667738233b48db3062adae006fc039a4fe302b489201e2b78e17d737fa1fbaa59760175952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 34 Raath Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.309870210621 28.699564142328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem