Upmarket Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 4 Nov 2019.

Beskrywing

Dié luukse en moderne kothuis is luuks gemeubileer en ideaal geleë. Die strand, restaurante, kroeë en winkels is sommer om die draai vanaf die kothuis geleë.

Die eenheid is volledig gemeubileerd, het sy eie ingang en 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met moderne toebehore. Daar is ook gratis WiFi. Bedlinne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ’n braai in die eenheid. Vir gaste wat langer vertoef word die kothuis een maal per week gratis skoongemaak.

Langs die kombuis is die eet- en sitkamer. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die huis het 'n alarmstelsel en die perseel het 'n elektriese heining en parkeerplek vir 1 voertuig.

Die gasheer van Upmarket Cottage is 'n geregistreerde toergids en bied privaat toere wat gaste kan bespreek. Die eiendom is 5 minute se ry vanaf Bayside Mall, die bekende Bloubergstrand, en ander besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Upmarket Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Upmarket Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R859 R859 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 4 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za