St. Francisbaai Akkommodasie by Upper Deck 11 | LekkeSlaap
+16
+16

Upper Deck 11

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Upper Deck 11 bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste in 'n smaakvol versierde woonstel in die hartjie van die Port St Francis-landgoed. Die woonstel is langs die water geleë met 'n lieflike uitsig oor die Port St Francis Marina.

Dié woonstel is geskik vir 'n klein gesin, vriende of paartjies en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met oorgenoeg kasspasie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ligging bied toegang tot die landgoed se privaat strand en verskeie restaurant stapafstand vanaf die woonstel. Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos visvang, sonsondergang-kanaalvaarte en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by Upper Deck 11 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel-laan, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4tGanMXDQgdDBvBgMSmlp6T88BcaJyrMsK4kPdgM8wulNVkBNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) Alikreukel Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.184200677158 24.85091542845
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za