Upper East Side 407
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brickfieldweg 31, Upper East Side, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 120 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Upper East Side 407 is 'n moderne en sjiek selfsorgstadswoonstel in die lewendige Woodstock in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor die omliggende stad en die see in die verte.
Slaapplek
’n Bespreking by Upper East Side 407 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jare op LekkeSlaap 12
Ligging
- Brickfieldweg 31, Upper East Side, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brickfieldweg 31, Upper East Side, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom