+60

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rickus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, veilig, asemrowende ontbyt — Upper House is ons enigste keuse in Clarens. Ons verblyf by Upper House saam my vrou was absoluut besonders. Die plek is uiters skoon, pragtig ingerig en laat 'n mens van die eerste oomblik af veilig en welkom voel. Elke oggend se ontbyt is asemrowend — vars, smaakvol en duidelik met sorg voorberei, 'n ware hoogtepunt van ons verblyf. Upper House bied rus, gemak en gehalte op elke vlak, en daarom is dit die enigste plek wat ons kies wanneer ons Clarens toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
Upper House
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again in the future.

Peet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was great gewees. Ons het baie lekker gebly, diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
Upper House
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again in the future.

Annabet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklike verblyf. Pragtige, skoon en netjiese gastehuis. Danksy verhitting in die badkamer, elektriese komberse en 'n kaggel kon ons heerlik slaap in 'n yskoue Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malitaba M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfect. My stay was excellent, starting with the welcoming; the lady made me feel very special. The environment was very clean, the linen was clean and smelled good. The place was very quiet. The breakfast was great. I cannot wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
Upper House
Thank you for taking the time to review us. We really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again in the future.

Hanlie S
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2025

Baie lekker en sentraal. Ons het heerlik gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om alles vir ons lekker en aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stacey
Upper House
Thank you for taking the time to review us. We really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again in the future.

Loretta A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Pragtige omgewing. Rustige omgewing, binne stapafstand van alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stacey
Upper House
Thank you for taking the time to review us, we really appreciate your feedback. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again in the future.

Gabriel P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great friendly service, with awesome breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Pragtige kamers en baie goeie ligging. Loopafstand van restaurante en winkels. Kamers en badkamers is pragtig en staff is vriendelik en behulpsaam. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Netjiese eenheid, privaat, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die daaglikse skoonmaakdiens was 'n bonus. Die kaggelvuur het die atmosfeer warm gemaak en die verskaffing van genoeg hout was ook gerieflik. Die ontbyt wat elke oggend in die kamer bedien was was 'n groot bederf. Upper House is uitstekend sentraal geleë in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Baie vriendelik met ontvangs en hulpvaardig. Die bediening van ontbyt in die privaatheid van jou kamer was baie spesiaal. Sou miskien net 'n kaggel wou geniet veral met die ysige weer van die naweek maar andersins was die kamer baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

390 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd725ce6495fdb59d9a89455ff18cabd4a648f7ce39bac243da2f4a2e0ef1deb4b21b37116df1f819b3e7d76047e017a4fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 390 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512467871557 28.421601355076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang