LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Upper House | LekkeSlaap
+40

Upper House

45 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 390, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Upper House is in Clarens in die Vrystaat en dié dorp is bekend vir sy galerye, roetes, voetslaanroetes, forelhengel en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park en die Lesotho Highlands Waterprojekte. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat van die stad wil ontsnap.

Verblyf beskik oor 6 eenhede met slaapplek vir 14 gaste. Die eenhede sluit die Church Annex, Upper House 2, Willow Cottage, Upper Exec, Upper Classic en Upper Classic 2 in. Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort.

Daar is WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, bergfietsry, voëlkyk en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Upper House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 390, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Upper House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 390, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZmQyNDZjLTZiM2UtNDBiMi05YzNlLTdjYjJmM2M4YzBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 390 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.512467871557 28.421601355076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!